Juanita Du Plessis – Net ‘n Mens

Posted in Domaće

As die donker om my vouEn die nag se kloue my vashouAs die verlange deur my boormet die koue besef ek het jou verloorMag ek dan stil raakMy siel se vensters oop maakMyself net toelaatOm te weet ek’s net ‘n mens
Ek gooi vanaand my traan teen die maanWie sal die pyn in my verstaanWaar sal my hart weer troos kan vindWant jou weggaan laat my huil soos ‘n kind
Die vrees oorrompel myHier waar ek alleen agter blyWaar die bang wees om my vouOor dit wat was en wat die toekoms hou
Ek hoor nogsteeds jou naamEn ek weet nie hoe om aan te gaanWaar my hart in stukke lAªOnthou ek ek’s net ‘n mens
Ek gooi vanaand my traan teen die maanWie sal die pyn in my verstaanWaar sal my hart weer troos kan vindWant jou weggaan laat my huil soos ‘n kind
Waar sal my hart weer troos kan vindWant jou weggaan laat my huil soos ‘n kind
Want jou weggaan laat my huil soos ‘n kind



Prijavite grešku u tekstu ili ga nadopunite ukoliko je nepotpun. | Report a mistake in the lyric or send us the correct lyric.